Decision Support Services (DSS) is `n bestuurs hulpmiddel.
DSS verwerk en analiseer data in praktiese bruikbare bestuursinligting. Hierdie inligting kan gebruik word om besluite te neem. Hierdie besluite moet gemaak word vir die optamilisering van hul produktiwiteit en winsgewinheid.
Deur na verskeie data punte te kyk wat versamel word kan ’n prentjie van jou boerdery geskep word om performers en passasiers te identifiseer.
Die DSS sisteem is vir enige boer moontlik. Elke boer kan nie alles doen nie – maar dit wat hy wel kan doen moet gebruik kan word vir besluitneming. Die gesegde van meet om te weet word deur middel van DSS prakties uitgevoer.
Tegniese Ondersteuning
Tegniese Ondersteuning:
Kontak gerus jou naaste DSS Adviseur vir `n DSS afspraak om jou behoefte te bepaal en ook watter program of toestel die mees koste effektief en prakties pas vir jou.
Lys van Adviseurs DSS Adviseurs kan jou met die volgende ondersteun:
- Op-die-plaas registrasie en weeg van diere
- Adviseur die kliënt wanneer toerusting en tags aangekoop word volgens DSS program
- Programmering van rekenaar sagteware en toerusting sagteware
- Installering en opleiding in toerusting en vesel skaal
- Verspreiding van toerusting wanneer dit deur die kliënt benodig word
- Saamstel van DSS bestuursprogram
- Maandelikse kontak aangaande die insamel van data
- Bespreking en implimenteing van verslag
- EGT/EST Sampling